book-icon Uitgawe 12 September 2019

Van seekos tot nagereg - hier is 5 van die beste Portugese resepte

akkreditasie
Vinnige pastéis de nata (Portugese vlatertjies). Foto: Misha Jordaan
Vinnige pastéis de nata (Portugese vlatertjies). Foto: Misha Jordaan

In ons buurland Mosambiek, wat 'n sterk Portugese kos-invloed het, is dié mossels ook bekend. 

In Portugal word vars vis meestal eenvoudig en geurig gaargemaak. Ons gebruik harders, maar tradisioneel word vars sardyne gebruik.

Die ryk sous word met rooiwyn, brandrissies en knoffel gegeur. Trinchado word gewoonlik van beesvleis gemaak, maar ons gebruik varkvleis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees