1. Vurige tzatziki met bros hoender­vlerkies

Ons gee tradisionele tzatziki woema met ekstra kruie, brand­rissie en suurlemoen.

Vurige tzatziki met bros hoendervlerkies. Foto: Mi
Vurige tzatziki met bros hoendervlerkies. Foto: Misha Jordaan

2. Oosterse beesvleis-­en-komkommer­roerbraai

Ja, jy kan kook met komkommer! Gebruik dit in 'n vinnige roerbraai soos dié. 

Oosterse beesvleis-en-komkommer­roerbraai. Foto: M
Oosterse beesvleis-en-komkommer­roerbraai. Foto: Misha Jordaan

3. Komkommer-noedel-en-tunabakkies

Die noedelbakkies is 'n lekker gesonde en vars ete. Indien jy nie 'n groentenoedel-snyer het nie, sny die komkommer in linte met 'n groenteskiller – dit werk net so goed.

Komkommer-noedel-en-tunabakkies. Foto: Misha Jorda
Komkommer-noedel-en-tunabakkies. Foto: Misha Jordaan

4. Aarbei-en-komkommer-kraakslaai

Dié slaai kan net so as 'n maaltyd geëet word of jy kan dit as 'n bygereg voorsit.

Aarbei-en-komkommer-kraakslaai. Foto: Misha Jordaa
Aarbei-en-komkommer-kraakslaai. Foto: Misha Jordaan

5. Komkommer-suurlemoen-en-mentgranita

Yskoue granita is 'n heerlike lafenis op 'n warm somerdag.

Komkommer-suurlemoen-en-mentgranita. Foto: Misha J
Komkommer-suurlemoen-en-mentgranita. Foto: Misha Jordaan

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.