Reuben Riffel, aanbieder en beoordelaar van die VI
Reuben Riffel, aanbieder en beoordelaar van die VIA-kosreeks Aansit. Foto: Jacques Stander

In ’n splinternuwe VIA-kosprogram, Aansit, kyk die bekroonde sjef Reuben Riffel en ’n gasbeoordelaar of tuiskokke, wat in spanne van drie deelneem, maaltye van restaurantgehalte kan oplewer. En hy ken sy storie.

Hy besit immers die restaurantgroep Reuben’s & Co Café. Elke groep moet ’n kos­ervaring skep wat die beoordelaars se sintuie sal oorrompel.

Hier deel Reuben van sy gunsteling-vegetariese resepte met ons. Die geregte lyk nie net mooi nie; dit smaak ewe lekker. 

1. GEKARAMELLISEERDE-UIE-EN-BLOUKAASTERT

kos,veganisties
Foto: Jacques Stander

2. MASALA-AARTAPPELS SAAM MET SLAAI 

kos,veganisties
Foto: Jacques Stander

3. ROBUUSTE TAMATIEPASTA

kos,veganisties
Foto: Jacques Stander

4. STADIGGEBAKTE TAMATIE-EN-BASILIESLAAI

kos,veganisties
Foto: Jacques Stander

5. OOSTERSE NOEDELSLAAI

kos,veganisties
Foto: Jacques Stander

6. WORTEL-EN-PYNAPPELPIEKEL

kos,veganisties
Foto: Jacques Stander

7. AMANDEL-VRUGTEPOEDING

kos,veganisties
Foto: Jacques Stander

8. GEBAKTE PERE

kos,veganisties
Foto: Jacques Stander

  • Aansit word Vrydae om 18:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai.