Wêreldwyd kry plantgegronde of veganistiese eetplanne ál meer aftrek soos wat mense ál minder vleis oftewel dier­like proteïen verbruik.

Hier wys ons hoe jy van die oggend tot die aand veganisties kan eet, en selfs hoe om soetgoed sonder diereprodukte te maak. 

Ontbyt 

Kekerertjie-omelet

Foto: Jacques Stander

Ontbytsmoothie

Foto: Jacques Stander

Ligte middagete

Wilderysbakkie met sesam-gemmersous

Foto: Jacques Stander

Marrokaanse filo-en-groenterol

Foto: Jacques Stander

Aandete

'Vis' en tjips

Foto: Jacques Stander

Blomkoolsteaks met pesto

Foto: Jacques Stander


Soetgoed

Sjokolade-lawa-koekies met water-meringue

Foto: Jacques Stander

Lekkerste wortelkoek

Foto: Jacques Stander