• Vulsel: Meng al die bestanddele en geur met sout en swartpeper na smaak.
  • Samoesas: Skep ’n lepel van die vulsel op een kant van ’n reep deeg. Vou die deeg oor die vulsel sodat ’n driehoekie vorm. Hou so aan tot aan die einde van die deegreep. Verf die eindpunt met eier en druk vas. Herhaal tot al die vulsel gebruik is. Plaas in die yskas.
  • Verhit die olie en diepbraai die samoesas in sarsies tot goudbruin. Dreineer op kombuis­papier.
  • Vir voorsit: Sit voor saam met die doopsous en suurlemoenwiggies.