Sy baseer deesdae haar huisgeregte op plantkos, skryf die bekende kook-boekskrywer Sarah Graham in haar nuwe boek, Super Natural.

Sy trakteer lesers op ’n magdom heerlike resepte en deel ook nuttige inligting, soos hoe om basiese goed soos verskeie soorte hummus, smere en plantmelk te maak en bone te laat spruit. 

1. Botterskorsie-en-kekerertjie-korma

rys,sampioene
Foto: Henk Hattingh

2. Romerige polenta met sampioene

rys,sampioene
Foto: Henk Hattingh

3. Gemmer-en-semsamgebraaide rys met sampioene

rys,sampioene
Foto: Henk Hattingh

4. Taco-Fiësta (veganisties)

rys,sampioene
Foto: Henk Hattingh

5. Orzo met gekaramelliseerde vinkel en tamaties

rys,sampioene
Foto: Henk Hattingh

rys,sampioene
Super Natural deur Sarah Graham; Foto’s: Henk Hattingh; Uitgewer: Struik Lifestyle, R249 by Takealot.com. Foto: Henk Hattingh
DIE PRYS WAS KORREK MET DRUKTYD EN IS ONDERWORPE AAN VERANDERING SONDER VOORAF KENNISGEWING.