Veganistiese suurlemoensmeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Roelene Prinsloo
Foto: Roelene Prinsloo

  • Plaas al die bestanddele in ’n kastrol en laat stadig warm word terwyl jy dit voortdurend klits.
  • Hou aan met klits tot die smeer verdik, sowat 5 min.
  • Verwyder van die hitte en giet in ’n bottel.
  • Laat die smeer afkoel voor jy dit in die yskas bêre.
  • Dit kan warm of koud voorgesit word.
Wenk
Die smeer sal tot twee weke in die yskas hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees