• Verhit die tacoskulpe soos op die verpakking aangedui.
  • Meng die salsa, bone, mielies, koljander en tabasco en geur met die sout en peper.
  • Skep die boontjiemengsel in die tacoskulpe, strooi die cheddarkaas bo-oor saam met nog koljander en sit voor.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!