Geurige lamslewer met tamatiemielieslaai en suurroom

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Lamslewer: Geur die lewerrepe goed met die sout en vars gemaalde peper. Geur met die res van die speserye en die uievlokkies, indien gebruik. Verhit die olie in ’n groot pan en braai die lewerrepe in sarsies tot gaar, maar nog effe pienk in die middel.
  • Slaai: Meng alles goed.
  • Vir voorsit: Skep die slaai op ’n bord en pak die lewer bo-op. Skep lepels vol van die suurroom op die lewer en sprinkel die kruie oor. Sit voor saam met die tortillas of nacho’s, indien verkies.
 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees