• Bakkies: Sny die komkommers in noedels met 'n groentenoedel-snyer of sny in linte met 'n groenteskiller. Sit in 'n groot mengbak.
  • Voeg die res van die ­bestanddele by en meng goed.
  • Sous: Klits alles goed saam en geur met die sout. Giet die sous oor die noedelmengsel en meng liggies.
  • Verdeel die noedels ­tussen vier bakkies en sit voor.
Wenk
Voeg gaar rysnoedels of selfs 'n blik keker-ertjies by die noedelbakkies as jy 'n stewiger gereg verkies.

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.