• Kruiesous: Meng al die bestanddele goed.
  • Roereier: Klits die eiers en room of melk goed saam. Geur met die sout en peper. Verhit die botter in ’n pan.
  • Giet die eiermengsel in die pan. Braai 15 sek., roer en braai nog 15 sek. Roer en braai weer 15 sek. Wanneer die eier amper gestol is, verwyder dit van die stoof. (Die eier sal nog gaar raak in die pan.)
  • Vir voorsit: Smeer die brood met die botter en pak die avokado bo-op. Skep die eier op en bedruip met die kruiesous. Sit dadelik voor.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!