Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer 'n vierkan­tige koekpannetjie, 20 cm in deursnee.

  • Meng al die bestand­dele buiten die paprika.
  • Skep in die koekpannetjie, druk gelyk en sprinkel die paprika oor. Bak 40 min. tot gestol, laat afkoel en sny in blokkies.
Pouse
Saadbroodrolletjie met vulsel van tuna-mayo en blaarslaai.
Wenk
Dié blokkies vries lekker. Nadat dit afgekoel en gesny is, kan jy dit in die vrieskas bêre. Haal uit en laat ontdooi soos jy dit nodig kry.

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.