• Slaai: Sny al die bestanddele buiten die blare in dun repies.
  • Plaas die bestanddele van jou keuse in 'n blaar.
  • Slaaisous: Meng al die bestanddele in 'n flessie en skud goed. Hou in 'n flessie in die yskas. Sprinkel oor die slaai net voor jy dit voorsit.
  • Resep deur Martjie Malan 
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.