• Pasteidoppies: Sny die deeg dieselfde grootte as vier opskepbakkies. Pak die deegsirkels op die bereide bakplaat en verf liggies met die eier. Bak 15 min. of tot goudbruin en gaar.
  • Smoorvis: Verhit die olie en botter in ’n kastrol en braai die ui tot goudbruin. Voeg die knoffel by en braai tot geurig.
  • Sprinkel die meel oor en roer deur. Giet die melk by en roer tot die sous verdik.
  • Voeg die aartappels en vis by. Geur met die suurlemoensap, -skil en sout en peper na smaak. 
  • Roer die pietersielie by en verdeel die mengsel tussen die opdienbakkies. 
  • Vir voorsit: Sit die pasteidoppies bo-op die bakkies en sit voor.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.