• Kook die pasta in genoeg gesoute kookwater tot net sag. Dreineer. 
  • Verhit die olie in 'n pan en roerbraai die ui en knoffel daarin tot sag. Voeg die groente by en roerbraai 1 min.
  • Voeg die tamaties of smoor, tamatiepasta en pesto by en verhit 10 min. tot geurig.
  • Roer die tuna en jogurt by en verhit tot net warm. 
  • Meng die pasta deur.
  • Skep in 'n bak en rond af met die kaas en basilie, indien gebruik. 
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.