Avokado-frikkadelle op tortillas met raita

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Frikkadelle

  • Druk die avokado rofweg fyn en giet die suurlemoensap oor.
  • Meng goed.
  • Sit die res van die bestanddele saam in ’n mengbak en meng liggies.
  • Voeg die fyn avo­kado by en meng deur.
  • Bedek en verkoel die mengsel 30 min. in die yskas.
  • Rol okkerneutgrootte- frikkadelle met die mengsel en pak op ’n bord.
  • Verkoel nog 30 min. in die yskas.

Raita

  • Meng al die bestanddele goed.

Afronding

  • Verhit ’n bietjie olie in ’n groot kleefvrye pan en braai die frikkadelle in sarsies tot goudbruin aan alle kante en gaar.
  • Skep uit en hou eenkant.
  • Vee die pan skoon en verhit die tortillavelle 30 sek. aan ’n kant of tot effens uitgepof en warm.
  • Sit die frikkadelle voor op die tortillas saam met die raita, slaaiblare en avokadoskyfies met suurlemoensap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees