Gekrummelde varkschnitzels op marog

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

  • Kap die varkporsies platter met ’n vleishamer of koekroller.
  • Geur aan albei kante met die sout, kruie en rooipeper.
  • Rol in die meel en skud enige oortollige meel af.

Krummel

  • Klits die eiers en melk saam in ’n plat bakkie.
  • Meng die Corn ­Flakes in ’n afsonderlike plat bakkie.
  • Doop die vleisporsies een-een in die eiermengsel en rol dan in die krummels.
  • Pak die ­schnitzels op ’n bord en verkoel 30 min.
  • Bespuit die mandjie van ’n lugbraaier met kossproei en pak in ’n enkellaag in die mandjie.
  • Drup die olie oor en rooster 12-15 min. by 230 °C of tot bros en gaar.

Marog

  • Verhit die botter en olie in ’n kastrol en braai die ui tot sag.
  • Voeg die marog by en roerbraai tot verwelk.
  • Geur met die asyn en sout en sit voor saam met die schnitzels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees