Snit: heel varknek

1. Italiaanse oondgebraaide varknek (Porchetta)

Foto: Jacques Stander.

Snit: kruisstuk- of Porterhouse-steaks 

2. Koreaanse varksteaks

Foto: Jacques Stander.

Snit: varkboud

3. Mexikaanse rafelvleis

Foto: Jacques Stander.

Snit: varkskouer of ghoelasjblokkies

4. Griekse varkkebabs in ’n pita

Foto: Jacques Stander.

Snit: skenkels of pootjies 

5. Chinese-spesery-varkskenkels

Foto: Jacques Stander.