• Avodoopsous: Meng al die bestanddele in ’n voedselverwerker tot glad. Bedek en hou in die yskas.
  • Basiliedoopsous: Verhit die olie in ’n pan, voeg die knoffel en tamaties by en roerbraai 3-4 min. 
  • Meng die roomkaas, parmesaankaas, pesto en basilie. Voeg die tamatiemengsel by en roer tot deurgemeng.
  • Bedek en hou in die yskas. Sit voor saam met die worsies.