• Geur die steaks goed met die sout en peper. Smeer die olie oor.
  • Verhit 'n pan tot rookwarm en seël die steaks in sarsies tot ’n goudbruin kors reg rondom vorm. Pak al die steaks terug in die pan en voeg die botter by. Braai nog 3-5 min. of tot die vleis gaar is soos verkies.
  • Skep die steaks uit die pan en laat rus 5 min.
  • Groensous: Sit al die bestanddele in die bak van 'n voedselverwerker en verwerk tot fyngekap en goed gemeng. Geur met sout en peper na smaak.
  • Vir voorsit: Sny die steaks en sit voor saam met die sous, uieringe en ekstra kruie.
Kom neem deel aan die gesprek
 Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.