• Verhit die olie in 'n groot pan en roerbraai die steakrepies 'n minuut in sarsies tot gaar. Skep uit en hou eenkant.
  • Plaas die ui, knoffel, gemmer en brandrissie (indien gebruik) in die pan en roerbraai tot geurig.
  • Skep die steakrepies terug in die pan en voeg die komkommer en boontjiespruite (indien gebruik) ook by. Roerbraai nog ’n minuut.
  • Voeg die sojasous, ­suiker en vissous by en roerbraai 5 min.
  • Skep die roerbraai in bakkies en rond af met basilieblare.
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.