In ’n splinternuwe program op VIA, Slagmeester, leer die vleisghoeroe Edu Hanekom ­kykers die fyner kunsies van hoe om met vleis te werk.

Edu ken nie net sy storie in ’n slaghuis nie; hy boer ook met diere. Eers het hulle ’n vleiskamer op hul plaas in die Darling/Hope­field-omgewing ­gehad, maar hulle het ook nou slaghuise, The Boer & Butcher, in Durbanville en Stellenbosch waar mense vleis direk van die plaas kan koop.

In Slagmeester soek Edu ’n vakleerling vir sy vleis­paleis. Twee aspirant­slagters moet wys wat in hulle steek.

Die program is Maandae om 17:30 op VIA (DStv-kanaal 147) te sien met ­heruitsendings op ­Sondae om 15:00.

1. Heuning-en-mosterdvark

Foto: Jacques Stander.

2. Lamsburgers met geroosterde rooi soetrissie en tzatziki

Foto: Jacques Stander.

3. Marokkaanse lamskruisskyf met oondgebakte pere

Foto: Jacques Stander.

4. Lamsniertjies met roomsous

Foto: Jacques Stander.

5. Bruschetta met gerookte carpaccio

Foto: Jacques Stander.