• Verhit die olie in ’n groot kastrol, voeg die ui en maalvleis by en braai tot die maalvleis goudbruin is. Voeg die tamaties, pasta en suiker by, verlaag die hitte en laat prut tot die meeste vloeistof verdamp het. Geur met die sout en peper.
  • Plaas die gebakte taco­skulpe in ’n groot oondbak. Verdeel die vleis tussen die tacoskulpe, strooi die kaas oor enbak 5-7 min. tot die kaas gesmelt het.
  • Salsa: Meng al die bestanddele behalwe die suurroom, en skep oor die taco’s. Skep die suurroom bo-oor en sit voor.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!