• Tjops: Geur die varkvleis met die sout en peper. Verhit 'n riffelpan tot rookwarm. Braai die vark eers op die vetkant en dan alkant 7 min. per kant of tot deurgaar maar nie droog nie.
  • Sous: Verhit 'n bietjie olyf-olie in 'n groot pan en roerbraai die knoffel en sampioene tot bruin. Voeg die paprika en mosterd by en roer die jogurt by. Verhit tot warm.
  • Vir voorsit: Braai die gebreekte aartappels in 'n bietjie olie tot bros. Skep op 'n opdienbord, plaas die tjops bo-op en skep die sampioensous oor. 
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.