• Meng al die bestand­dele vir die salsa. 
  • Viniagrette: Klits die suiker saam met die asyn tot die suiker opgelos het. Giet dit oor die salsa en meng liggies.
  • Vir voorsit: Geur die steak met sout en peper en braai 5 min. weerskante in ’n pan. Sit eenkant.
  • Sny die brood in snye en smeer van die roomkaas op elke sny. Sny die steak in dun repe en pak dit op die roomkaas. Skep van die salsa oor en sit voor.

Wenk

Hierdie salsa is lekker saam met vis. Vervang die steak met ge­bakte visfilette op die brus­chetta.