• Poffertjies: Meng al die bestanddele buiten die olie goed.
  • Verhit ’n bietjie olie in ’n kleefvrye pan en skep hopies van die mengsel daarin. Druk effens platter en braai oor matige hitte tot goudbruin. Draai versigtig om en braai tot goudbruin aan die ander kant ook. Dreineer op kombuis­papier.
  • Herhaal met die res van die mengsel.
  • Vir voorsit: Sit die poffertjies voor as bykos, ’n peuselhappie of saam met vars murgpampoentjienoedels of suurroom, indien gebruik.