• Slaaisous: Meng al die bestanddele. Hou eenkant.
  • Slaai: Vlok die bulgur met ’n vurk. Voeg die tuna by en meng goed. Giet die slaaisous oor en meng.
  • Voeg die res van die slaaibestanddele by en meng.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!