Aartappelslaai

Amper almal is lief vir aartappelslaai. Hier is die resep vir die tradisionele weer-­gawe, asook ’n paar met kits­kinkels. Onthou: Aartappelslaai is die ­lekkerste wanneer dit al ’n dag of wat in die yskas gestaan het. Al hierdie resepte kan verdubbel word.

Foto's: Jacques Stander

Mediterreense baba-aartappelslaai

Hierdie slaai word gemaak met ’n vinaigrette en is ietwat gesonder as sy tradisionele eweknie.

Warm aartappelslaai met biltong en hummus

Verdun die hummus met jogurt vir ’n heerlik romerige slaaisous. Hierdie slaai kan as ’n maaltyd voorgesit word.

Dekadente aartappelslaai met tuisgemaakte mosterdmayonnaise

Aartappel-en-roketslaai met tamatiepesto