• Verhit die olyfolie en braai die tamaties en knoffel tot die tamaties begin oopbreek. 
  • Voeg die mosselvleis by en braai nog 3-4 min. 
  • Voeg die witwyn en room by om ’n romerige sous te maak. Voeg die suur­lemoenskil by en laat 2-3 min. stadig kook. Geur met die sout en ­peper.
  • Afronding: Skep die mosselsous oor die ta­gliatelle en rond af met ’n hand vol vars basilieblare en parmesaankaas.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!