Voorverhit die oond tot 200 °C.

  • Pak die mossels, met die oop kant na bo, op ’n groot bakplaat.
  • Vulsel: Meng al die bestanddele buiten die olyfolie goed. Skep die vulsel op die mossels en druk liggies vas. Drup die olie oor en rooster 10 min. of tot die mossels helderkleurig en gaar is en die krummel bros.
  • Afronding: Sit die mossels voor saam met die vars koljanderblare en suurlemoenskyfies.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!