Brasilië se kos is ’n kleurryke mengelmoes van geure, van Europa tot die Ooste, selfs Afrika en Indië. Veral die Portugese en Spaanse invloed is groot.

Swartbone, brand­rissies en koljanderblare word mildelik in eenvoudige geregte saam met klapper gebruik. Tropiese vrugte is ook saam met elke ete op die tafel. Ons het van hul guns­telinggeregte vir ons tafels aangepas. 

1. Gekapte kruisstuk met Brasiliaanse rys (Picadinho de carne)

Foto: Jacques Stander.

2. Piekelvis (Escabeche)

Foto: Jacques Stander.

3. Swartbekboonkoekies (Acarajé)

Foto: Jacques Stander.

4. Kaasrolletjies (Pão de queijo)

Foto: Jacques Stander.

5. Sjokoladefudge (Brigadeiro)

Foto: Jacques Stander.