• Verhit die olie in ’n groot pan, voeg die ui en knoffel by en braai tot die ui deurskynend is.
  • Voeg die tamatiepasta en chakalaka by, verlaag die hitte en laat prut 5 min.
  • Voeg die sardyne by en laat prut nog 5 min. Voeg van die sardynsous by indien nodig. Geur met die sout en peper, voeg die pietersielie by en ver­wyder van die hitte.
  • Polenta: Berei die po­lenta volgens die aan­wysings op die verpakking. Roer die botter, kaas en mieliepitte by en geur met die sout. Sit die polenta voor saam met die sardynsmoor.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!