• Kaassous: Meng die kase en die koekmeel.
  • Verhit die wyn, melk en mosterd in ’n kastrol en bring stadig tot net onder kookpunt.
  • Voeg die kaasmengsel by en verhit oor ’n stadige hitte terwyl jy aanhoudend met ’n houtlepel roer tot die kaas net gesmelt is (moenie laat kook nie). Voeg die neutmuskaat by.
  • Vir voorsit: Skep die kaassous in ’n klein kastrol en sit voor saam met die beskuitjies en groente.
Wenk
Vervang die gruyèrekaas met goed beleë cheddar vir ’n goed­koper weergawe.

Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!