ONTBYTBURGER MET MENT-ERTJIES

Ment en ertjies gaan hand aan hand. Beproef die kombinasie op ’n ontbytburger om dit ­ekstraspesiaal te maak.

Foto: Jacques Stander

GEKNEUSDE ERTJIES MET BABAWORTELS

Gekneusde ertjies is veral in Engeland gewild. Ons gee dit skop deur brand­rissies, feta en koljanderblare by te voeg. Sit voor as interessante bykos of as ’n gesonde doopsous saam met babawortels as ’n peuselhappie.

Foto: Jacques Stander

KRAAKSLAAI MET TUISGEMAAKTE MAYONNAISE

Ertjies is heerlik wanneer dit net so rou geëet word. In dié slaai gebruik ons vars peulertjies, bevrore ertjies en ertjiespruite.

Foto: Jacques Stander

ERTJIE-EN-HOENDER-FILOPASTEIE

Die pasteie kan al ’n dag of twee vooraf gemaak en dan net voor ete in die oond gebak word.

Foto: Jacques Stander

GNOCCHI MET ERTJIEPESTO

Foto: Jacques Stander