• Smelt die botter en roer die koekmeel by. Roer tot glad en laat prut 1-2 min. 
  • Voeg die mosterd, ­worcestersous, sout en peper by en meng goed. 
  • Roer die bier by. Voeg die melk bietjies-bietjies by terwyl jy aanhoudend roer. Bring tot kookpunt. 
  • Verwyder van die hitte en roer die kaas by tot gesmelt. Geur met die tabascosous.
  • Afronding: Smeer ’n sny brood met die mosterdbotter, stapel van die ham- en kaasskyfies bo-op en plaas nog ’n sny brood bo-op. 
  • Skep van die sous oor en sit dadelik voor. Herhaal tot al die bestanddele opgebruik is.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!