Nadat hul liefde in 2019 in die 12de seisoen van Boer soek ’n vrou begin blom het, het Sanel Prinsloo uit Mooinooi na die Wes-Kaap getrek om naby boer Willem te wees.
By die twee se sprokiestroue in Mei op Clanwilliam was hul skaaphonde, Tessa en Leah, die ringdraers.
Die aanbieder van VIA se Kom ons trou, nou het self vanjaar getrou – sommer twee keer!