book-icon Uitgawe 19 Mei 2022

5 goed oor smeulende Natasha Joubert, van Mej. SA-faam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto's: Instagram/@natasha_joubert
Foto's: Instagram/@natasha_joubert

Of sy nou jeans en tekkies of ’n aandrok aanhet – Natasha sit altyd haar beste modevoet voor. 

“Ek sal my modestyl as simplisties beskryf, maar ek probeer ook myself uitdaag om iets anders te doen as wat ek dag tot dag dra,” sê sy. 

Natasha dra nie net skeppings van haar eie klereonderneming, Natalia Jefferys, nie; sy hou ook daarvan om in ander plaaslike ontwerpers se uitrustings te pryk. Sy stel binnekort ’n nuwe klerereeks bekend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees