5 jaar later praat Michael Bublé oor sy seun se kanker: 'Ek was in die hel'

akkreditasie
Michael en Noah. Foto: Gallo Images/Getty Images
Michael en Noah. Foto: Gallo Images/Getty Images

Tydens ’n onderhoud op Smooth Radio vertel die 46-jarige Kanadese sanger hy en sy vrou, Luisana Lopilato (34), bekommer hulle steeds oor Noah se gesondheid.

Hepatoblastoom, ’n seldsame gewas wat in selle in die lewer ontstaan, is in 2016 by Noah (8) gediagnoseer. Hy was toe drie jaar oud.

“Dit is amper vyf jaar. So ons het steeds die skanderings en die ‘skanderingsangs’ . . . Weet jy wat? Ek dink hy is baie beter as wat ons is,” sê Michael.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees