book-icon Uitgawe 8 Oktober 2020

7 vrae aan sexy 'Legacy'-ster Sean-Marco Vorster

akkreditasie
Sean-Marco Vorster as die chauffeur Stefan Potgieter  in 'Legacy'. Foto: Instagram (@seanmarcov)
Sean-Marco Vorster as die chauffeur Stefan Potgieter in 'Legacy'. Foto: Instagram (@seanmarcov)

Die telenovelle draai om die beleggingsryk Legacy Investments wat Sebastian Price (Deon Lotz) in die 1970's gestig het. Vandag is Sebastian miljarde werd, maar die sakeman se lewe neem 'n drastiese wending toe hy skielik spoorloos verdwyn.

Sean-Marco se karakter, die oud-polisieman Stefan, word boonop by die hele sage betrek. Sy pa, Willem, 'n alkoholis op die herstelpad, word deur die veteraanakteur Dawid Minnaar vertolk. Die Trackers-aktrise Trix Vivier is te sien as Stefan se suster, Petra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees