book-icon Uitgawe 24 Junie 2021

'7de laan'-aktrise terug ná raaiselsiekte byna haar lewe eis

akkreditasie
Haar ma en pa, Des en Hannes, in 2018 in Munich, Duitsland. Foto: Verskaf
Haar ma en pa, Des en Hannes, in 2018 in Munich, Duitsland. Foto: Verskaf

Nes haar karakter uit 7de Laan verdwyn het toe sy ná haar egskeiding besluit het om werk as ’n sjef in Europa te gaan soek, het die aktrise Kristen Raath in 2018 van ons TV-skerms verdwyn.

Toe sy die SABC2-sepie aan die einde van daardie jaar vaarwel toegeroep het, het sy groot planne gehad om meer op haar loopbaan as sangeres te fokus en meer fotografiese modelwerk te doen. Ook haar studie in rekenaarwetenskap deur Unisa het ál meer aandag geverg.

Maar ’n paar maande later het die veelsydige aktrise uit die openbare oog en selfs die sosiale media verdwyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees