book-icon Uitgawe 15 Julie 2021

'7de laan' se Lukas: Hoe ek dobbelspoke tydens lockdown verjaag

akkreditasie
Hendrik en sy ouboet, Johan, die vervaardiger van sy rolprente. Foto: Verskaf
Hendrik en sy ouboet, Johan, die vervaardiger van sy rolprente. Foto: Verskaf

Op donker dae in die inperking het sy dobbelverslawing soms gereig om hom weer in die konyngat af te trek, maar dan het sy drome hom van die afgrond teruggepluk.

Drome om nog ’n fliek te maak, gesond te bly en sy twee jong kindertjies weer te sien.

Pleks van voor sy rekenaar sit en swig voor die versoeking om aanlyn te dobbel, het Hendrik Cronjé sy tweede fliek, Relatief jonk, geredigeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees