book-icon Uitgawe 27 Januarie 2022

'7de Laan' se Olivia vertel oor haar nuwe lewe in Mexiko

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aktrise Nadia Herbst woon nou in Mexiko. Foto: Verskaf
Die aktrise Nadia Herbst woon nou in Mexiko. Foto: Verskaf

“Ek fokus nie net op modelwerk nie, maar dis op die oomblik die maklikste inkomste vir my,” sê Nadia. 

“Ek neem ook Spaanse klasse en kan die taal al verstaan. Sodra ek dit onder die knie kry, gaan ek ’n agentskap kry. Ek wil graag my toneelspel hier voortsit,” sê sy.

Nadia vertel sy het in Oktober verlede jaar vir haar familie gesê sy gaan nie na Suid-Afrika toe terugkeer nie. “Ek het nog nie regtig soos eenkeer gehuil of dit gemis nie, maar alles gaan net so goed.” 

Die aktrise vertel sy mis sonder twyfel Suid-Afrikaanse kos. “Hulle het nou die dag ’n braai gehad en om dit vir my spesiaal te maak, toe maak almal braaibroodjies,” vertel sy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees