Deel

‘7de Laan’ se Olivia word ma: Hier’s ons perfekte klein poppie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Camilla is in Guadalajara in Mexiko gebore. Foto: Verskaf
Camilla is in Guadalajara in Mexiko gebore. Foto: Verskaf

Nadia, veral bekend vir haar rol as Hillside se Olivia, het op 27 Januarie in Guadalajara in Mexiko die lewe geskenk aan klein Camilla. Sy is op 29 Januarie uit die hospitaal ontslaan, en sy en haar geliefde, Hector Gonzale, kan kwalik ophou glimlag. 

“Hector is baie betrokke en hy is ongelooflik kalm en versigtig, maar soos enige eerste pa. Hy sê gereeld vir my dankie vir sy perfekte dogtertjie,” vertel sy. 

Nadia, wat ook ’n sangeres is, woon deesdae in Mexiko en het Hector by een van haar optredes in Cancún ontmoet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees