book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

'7de Laan' se Reandi Grey swanger: Ek wil hê Heidi en haar sussie moet so geheg wees soos ek en myne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Anders as met haar karakter Esti in 7de Laan is daar in Reandi se lewe net vreugde en vrede – en nou bring ’n tweede dogtertjie binnekort nog geluk.
Anders as met haar karakter Esti in 7de Laan is daar in Reandi se lewe net vreugde en vrede – en nou bring ’n tweede dogtertjie binnekort nog geluk.

Haar gesiggie is die ene verwondering terwyl die bedrywige krulkoppie met groot, nuuskierige oë kyk hoe haar ma se blonde lokke stileer word. 

“Myne ook!” roep die kleinding opgewonde uit en gryp na die twee stywe bollatjies op haar kop. “Ek wil ook!” 

Dis oomblikke soos dié wat haar herinner hoe kosbaar ma-wees vir haar is, sê die aktrise Reandi Grey, klein Heidi (2) se trotse ma. En nou sien sy en haar man, Dewald, daarna uit om vroeg in die nuwe jaar nog ’n kindjie in hul huis en lewe te verwelkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees