Aantreklike ‘Suidooster’-akteurs oor hul vriendskap

akkreditasie
Suidooster se Dean Smith en Eden Classens gesels oor hul vriendskap. Foto:Instagram
Suidooster se Dean Smith en Eden Classens gesels oor hul vriendskap. Foto:Instagram

"Ons het onmiddellik gekliek toe ons die eerste keer ontmoet het. Dit was ongeveer so vier jaar terug. Ons het van daardie tyd af net goeie en beter pelle geword," vertel Eden, wat die rol van die kelner en sanger Justin in die sepie Suidooster vertolk.  

"Ons vriendskap werk omdat ons gemaklik is met mekaar. Ons sal baie keer ’n ding sê, ons sal mekaar skel. Ons het 'n goeie balans in ons vriendskap," voeg Justin se medester Dean by. Dean vertolk die rol van Wade Ferreira in Suidooster

"Dean is baie, baie snaaks. Hy het so ’n positiewe energie en hy is regtig ’n nice ou," voeg Eden by. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees