Aarde sluk my tog net in . . . Bekendes deel hul ergste oomblik met Huisgenoot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
cringe
cringe

Die meeste mense het een of ander storie waar hulle gewens het hulle kon daar en dan soos Harry Potter ’n mantel uithaal wat hul onsigbaar sal maak. 

En dít is iets wat ook met jou gunstelingbekendes gebeur.  

Erik Holm, wat die rol van Rian Malherbe in Binnelanders speel, sê hy voel tot vandag toe skaam as hy aan sý vernederende oomblik dink. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in