book-icon Uitgawe 16 Augustus 2018

Ag nee! Charlie Sheen nou glo platsak

akkreditasie

Die 52-jarige akteur, wat verlede jaar onthul het hy is MIV-positief, beweer hy kan nie meer die onderhoud van R1,04 miljoen per maand vir vier van sy kinders betaal nie. Dis glo nadat Hollywood sy naam op die “swartlys” geplaas het.

Die Two and a Half Men-ster betaal maandeliks sowat R270 000 onder­houd aan sy eksvrou Denise Richards (47) vir hul dog­ters, Sam (14) en Lola (13), en R743 000 aan nog ’n eks, Brooke Mueller (40), vir hul tweeling, Bob en Max (9).

In hofdokumente wat deur The Blast bekom is, sê Charlie: “Ek kan nie stand­vastige werk kry nie en is op die swartlys in die vermaakbedryf.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees