Aktrise Lizz Meiring neem haar eerste huwelik waar: 'Dit was heerlik!'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Facebook
Facebook

Lizz het onlangs ’n vriendin se dogter en haar aanstaande voor sowat 40 gaste in die eg verbind by die trouvenue Hemel en Aarde naby Hermanus. 

“Dit is só lekker as ’n geleentheid nie oor jou gaan nie. Dit was alles oor die paartjie,” vertel sy aan Huisgenoot.

"Hulle wou iets anders hê op die spirituele aspek daarvan, maar wou ook iets kreatief, gemaklik en kort doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees