book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Die drama, skares en uitrustings: Als oor Harry en Meghan in New York

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Facebook Thumbnail
Facebook Thumbnail

Skares wat saamdrom, die een verpligting ná die ander, wuiwende hande, glimlagte en flitsende kameras . . .

Harry en Meghan is dalk nie meer werkende koninklikes nie, maar hul onlangse drie dae lange toer van New York het omtrent net soveel swier en glans gehad as ’n amptelike koninklike toer. En dit was duidelik dat hulle ondanks die omstredenheid van hul besluite die afgelope jaar of twee steeds supergewild is. Oral waar hulle was, wou mense hulle te siene kry en is hulle jillend ingewag. 

Dit was die Sussexe se eerste amptelike openbare verpligting in lewende lywe sedert die begin van die pandemie, ­ná maande se Zoom-oproepe en dáái Oprah-onderhoud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees