Aletté Winckler verklap dogtertjie se spesiale naam

akkreditasie
Die sanger Heinz Winckler en sy gesin. Foto: Instagram/@alettewinckler
Die sanger Heinz Winckler en sy gesin. Foto: Instagram/@alettewinckler

"Dit was amazing. Hoewel dit gevoel het of sy alles in haar vermoë doen om te keer dat ons haar gesiggie sien, kon ons darem ogies, ’n neusie, ’n wang, lippies en ’n ken uitmaak," vertel sy opgewonde aan Huisgenoot. 

"Dit voel steeds onwerklik. Ek kan nie glo sy is actually binne my nie," voeg sy by. 

Aletté het vroeër vanjaar aangekondig dat sy op 40 weer ma gaan word. Sy en haar sangerman, Heinz, verwag hul eerste dogtertjie. 

Die paartjie se drie seuntjies, Lian (9), Simeon (7) en Reuben (5), kan nie meer wag om hul sussie te ontmoet nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees